Psalms 106:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het die toorn van die HERE teen Sy volk ontvlam, sodat Hy 'n afsku gehad het van sy eie erfdeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here se toorn het teen sy volk ontbrand, en Hy het sy eie volk verafsku. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die toorn van die HERE ontvlam teen sy volk, en Hy het 'n afsku gekry van sy erfdeel. |
| Afrikaans 1983 | Die toorn van die Here het teen sy volk ontvlam, Hy het 'n weersin gekry in die volk wat aan Hom behoort |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die toorn van die Here het teen sy volk ontbrand; Hy het 'n weersin gekry in sy erfdeel |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het baie kwaad geword vir sy volk, Hy het nie meer gehou van die mense wat aan Hom behoort nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here baie kwaad geword vir sy volk. Hy wou niks meer met sy eie mense te doen hê nie. |