Psalms 106:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink aan my, o HERE, met die welbehae wat U aan u volk bewys; o besoek my met U heil;
Afrikaans (NLV) 2011 Dink aan my, Here, wanneer U aan u volk guns bewys; kom my met u redding tot hulp
Afrikaans 1933/1953 Dink aan my, o HERE, na die welbehae in u volk, besoek my met u heil,
Afrikaans 1983 Dink aan my, Here, in u liefde vir u volk, sluit my ook in by u redding,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dink aan my, Here, uit welwillendheid teenoor u volk; sien om na my tydens u verlossing,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, wanneer U goed is vir u volk, dan moet U ook aan my dink. Wanneer U hulle red, dan moet U my nie vergeet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, onthou my tog wanneer U vol vreugde is oor u kinders. Sluit my in wanneer U hulle help,