Psalms 106:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is hulle dan met hul eie werke verontreinig en met hul eie versinsels gehoereer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie dade het hulle onrein gemaak, net soos iemand wat egbreuk pleeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het onrein geword deur hul werke en gehoereer deur hul dade. |
| Afrikaans 1983 | Die volk het hulle verontreinig deur hulle optrede en het troubreuk gepleeg deur hulle dade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het •onrein geword deur daardie gebruike; hulle het troubreuk gepleeg deur hulle dade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het onrein geword oor die dinge wat hulle gedoen het, hulle was ontrou aan God, hulle het baie verkeerde dinge gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat hulle gedoen het, het die Here gewalg. Soos sedelose vroue het hulle agter elke nuwe sonde op die mark aangehardloop. |