Psalms 106:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, hulle het hulle seuns en hulle dogters aan duiwels geoffer, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hulle seuns en dogters aan demone geoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bowendien het hulle hul seuns en hul dogters aan die duiwels geoffer |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hulle seuns en dogters aan veldduiwels geoffer |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle seuns en dogters aan demone geoffer |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hulle seuns en hulle dogters vir die veldgode ge-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hulle kinders geoffer op die altare van die duiwels. |