Psalms 106:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hul drekgode gedien, wat vir hulle 'n strik was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die nasies se afgode vereer, en dit het vir hulle ’n strik geword.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het hulle afgode gedien, en dit het vir hulle 'n strik geword.
Afrikaans 1983 hulle het die afgode van die heidene begin dien en daarin verstrik geraak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hulle afgode gedien, en dit het vir hulle 'n valstrik geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die heidene se afgode begin dien, en dit het hulle vasgevang soos 'n vangstrik 'n voël vasvang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het selfs hierdie mense se afgode aanbid en vasgevang geraak in afgodery.