Psalms 106:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het onder die heidene vermeng en hulle werke geleer.
Afrikaans (NLV) 2011 en het eerder met die nasies vermeng en hulle bose gewoontes aangeleer.
Afrikaans 1933/1953 maar hul met die heidene vermeng en hulle werke geleer.
Afrikaans 1983 maar hulle met die heidene vermeng en húlle praktyke aangeleer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het met die nasies vermeng geraak en hulle gebruike aangeleer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het met heidene getrou en hulle het geleer om te doen wat die heidene doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar links en regs met ongelowiges begin trou. Kort voor lank het hulle net soos hierdie mense begin leef.