Psalms 106:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het die nasies nie vernietig oor wie die HERE hulle beveel het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Israel het nie die nasies uitgeroei soos die Here hulle beveel het nie
Afrikaans 1933/1953 Hulle het die volke nie verdelg soos die HERE aan hulle gesê het nie,
Afrikaans 1983 Hulle het nie die ander volke uitgeroei soos die Here hulle beveel het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het nie die volke uitgeroei wat die Here vir hulle aangedui het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir die volk gesê hulle moet die volke wat heidene was, almal doodmaak, maar hulle het dit nie gedoen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het nie die goddelose volke uitgeroei soos die Here vir hulle gesê het om te doen nie,