Psalms 106:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat hulle sy gees geterg het, sodat hy met sy lippe onverstandig gepraat het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom opstandig gemaak sodat hy onbesonne dinge gesê het.
Afrikaans 1933/1953 want hulle was wederstrewig teen sy Gees, sodat hy onverskillig gepraat het met sy lippe.
Afrikaans 1983 hulle het hom so verbitterd laat raak dat hy onbesonne dinge gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat hulle teen God se Gees in opstand was, het onbesonne woorde oor sy lippe gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het Moses baie kwaad gemaak, hy het nie gedink wat hy sê nie, en hy het dinge gesê wat baie verkeerd was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat hulle vir die soveelste keer ongehoorsaam aan God was, het Moses kwaad geword en dinge gesê wat hy nie moes sê nie.