Psalms 106:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is hom tot geregtigheid gereken van geslag tot geslag tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is beskou as ’n regverdige man, geslag na geslag, vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 en dit is hom gereken tot geregtigheid, van geslag tot geslag tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Dié optrede is deur al die geslagte heen vir Pinehas as 'n daad van geregtigheid toegereken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hom toegereken as 'n regverdige daad, van geslag tot geslag, vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense sal altyd en altyd onthou dat Pinehas gedoen het wat reg was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pinehas het gedoen wat reg is, sy nageslag sal dit altyd onthou.