Psalms 106:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Pinehas opgestaan en oordeel voltrek, en so is die plaag opgehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Pinehas het tussenbeide getree, en so is die plaag gestuit.
Afrikaans 1933/1953 Toe het P¡nehas opgetree en gerig geoefen, en die plaag het opgehou;
Afrikaans 1983 Pinehas het opgetree en die skuldiges gestraf, en die plaag het opgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pinehas het opgestaan, tussenbeide getree, en die plaag is gestuit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Pinehas het opgestaan en hy het die mense gestraf wat skuldig was, en toe het die mense nie meer siek geword nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelukkig het Pinehas ingegryp en die skuldiges gestraf. Toe het die siekte opgehou.