Psalms 106:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die wat die reg bewaar, en hy wat te alle tye geregtigheid doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gelukkig is hy wat geregtigheid laat geskied en wat altyd doen wat reg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen. |
| Afrikaans 1983 | Dit gaan goed met mense wat die reg handhaaf, wat by elke geleentheid geregtigheid doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is hulle wat die reg onderhou, te alle tye geregtigheid handhaaf! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gaan goed met mense wat aanhou om reg te oordeel, met mense wat altyd reg doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God hou baie van elkeen wat doen wat reg is, wat elke kans aangryp om sy wil te doen. Hy laat dit goed gaan met sulke mense. |