Psalms 106:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het hulle Hom tot toorn gemaak met hulle versinsels, en die plaag het op hulle uitgebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Met hulle dade het hulle Hom getart sodat ’n plaag hulle getref het.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het die HERE geterg deur hul dade, sodat 'n plaag onder hulle uitgebreek het.
Afrikaans 1983 Hulle het die Here uitgetart met wat hulle gedoen het, en 'n plaag het onder hulle uitgebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het Hom met hulle optrede getart, en 'n plaag het onder hulle uitgebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die Here kwaad gemaak omdat hulle verkeerde dinge gedoen het, en hulle het baie siek geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat hulle gedoen het, het die Here baie kwaad gemaak; daarom dat ’n verskriklike siekte hulle getref het.