Psalms 106:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het ook by Baäl-Peor aangesluit en die offers van die dooies geëet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hulle het Baäl-Peor vereer en geëet van die offers wat aan dooie afgode gewy is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het hulle hul aan Baäl-Peor gekoppel en die offerandes aan die dooies geëet; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Baäl-Peor aangehang en geëet van wat aan die dooie afgode geoffer is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle ook aan Baäl-Peor verbind en offerandes aan dooies geëet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Baäl-Peor begin dien, hulle het vleis geëet wat die mense ge-offer het vir dooie afgode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volk het ook voor Baäl-Peor gebuig, hulle het kos geëet wat aan afgode wat dood is, geoffer is. |