Psalms 106:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om ook hulle nageslag onder die nasies om te werp en hulle in die lande te verstrooi.
Afrikaans (NLV) 2011 dat hulle nakomelinge onder die nasies sou sterf, en oor die aarde verstrooi sou word.
Afrikaans 1933/1953 en om hulle nageslag te versprei onder die nasies en hulle te verstrooi in die lande.
Afrikaans 1983 hulle nageslag sou laat sterf onder heidense nasies, hulle oor die wêreld sou verstrooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om hulle nageslag neer te vel onder die nasies, hulle te verstrooi in ander lande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dat Hy hulle nageslag sou laat sterf tussen heidene, dat Hy hulle oral na ander lande sou jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kinders sou oor die aarde verstrooi word, hulle sou tussen ongelowiges gaan bly.