Psalms 106:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Hy sy hand teen hulle opgehef om hulle in die woestyn om te werp.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Hy ’n eed afgelê dat Hy hulle in die woestyn sal laat omkom,
Afrikaans 1933/1953 Toe het Hy sy hand teen hulle opgehef om hulle neer te slaan in die woestyn,
Afrikaans 1983 Toe het Hy 'n eed afgelê dat Hy hulle in die woestyn sou laat omkom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het met sy hand omhoog gesweer om hulle in die woestyn neer te vel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vas besluit dat Hy hulle sou laat sterf in die woestyn,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het God besluit: Genoeg is genoeg! Hy het gesê dat nie een van hulle die woestyn lewendig sou verlaat nie.