Psalms 106:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het in hulle tente gemurmureer en nie na die stem van die HERE geluister nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het in hulle tente gekla en nie na die Here geluister nie.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het gemurmureer in hul tente, na die stem van die HERE nie geluister nie.
Afrikaans 1983 hulle het in hulle tente gesit en mor en nie na die Here geluister nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het in hulle tente gemor en nie na die stem van die Here geluister nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het in hulle tente gesit en kla, hulle wou nie luister na wat die Here sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al wat hulle gedoen het, was om in hulle woonplekke te sit en kla. Hulle het hulle ore toegedruk as die Here met hulle praat.