Psalms 106:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wonderwerke in die land van Gam en verskriklike dinge by die Rooi See. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wonderlike dinge in die land Egipte, ontsagwekkende dade by die Rietsee. |
| Afrikaans 1933/1953 | wonders in die land van Gam, vreeslike dinge by die Skelfsee. |
| Afrikaans 1983 | wonderdade in die land van Gam, magtige dade by die Rietsee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wonders in die land van Gam, ontsagwekkende dade by die Rietsee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wonderwerke in die land van Gam, en dinge by die Riet-see, dit het die mense bang laat word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sy magtige dade in die land van Gam en sy reusewonderwerk by die Rietsee. |