Psalms 106:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het God, hulle verlosser, vergeet, wat groot dinge in Egipte gedoen het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het God vergeet, hulle redder wat in Egipte groot dinge gedoen het:
Afrikaans 1933/1953 Hulle het God vergeet, hulle Verlosser, wat groot dinge gedoen het in Egipte,
Afrikaans 1983 So het hulle vir God, hulle redder, vergeet, Hy wat groot dinge in Egipte gedoen het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het God wat hulle verlos, vergeet, Hy wat groot dade in Egipte gedoen het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir God vergeet, God wat vir hulle gered het, God wat groot dinge gedoen het in Egipte,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het heeltemal vergeet hoe God hulle gered het. Hulle het vergeet watter groot dinge Hy daar in Egipte gedoen het,