Psalms 106:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het hulle hul heerlikheid verander in die gelykenis van 'n bees wat gras eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle roemryke God het hulle verruil vir die beeld van ’n bees wat gras vreet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hul Heerlikheid verruil vir die afbeelding van 'n bees wat gras eet. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die magtige teenwoordigheid van God verruil vir die beeld van 'n bees wat gras vreet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle Majesteit verruil vir die afbeelding van 'n bees wat gras eet! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hulle Koning gelos en hulle het 'n beeld aanbid, 'n beeld van 'n bul wat gras vreet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die allerheiligste God verruil vir ’n dooie beeld, vir ’n beeld van ’n bul wat gras vreet. |