Psalms 106:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie kan die magtige dade van die HERE verkondig? wie kan al sy lof verkondig?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie kan die magtige dade van die Here beskryf, of sy lof ten volle bekendmaak?
Afrikaans 1933/1953 Wie kan die magtige dade van die HERE uitspreek, al sy roem verkondig?
Afrikaans 1983 Wie kan die magtige dade van die Here onder woorde bring? Wie kan sy lof ten volle verkondig?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie kan die magtige dade van die Here verwoord, al sy lof verkondig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand kan sê hoe sterk die Here is nie, niemand kan Hom reg prys nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie op aarde het ooit genoeg woorde om te sê hoe groot en sterk die Here is? Wie kan sy Naam genoeg loof?