Psalms 106:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het 'n kalf op Horeb gemaak en die gegote beeld aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 By Horeb het hulle ’n kalf gemaak, en ’n beeld van metaal aanbid.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het by Horeb 'n kalf gemaak en gebuig voor 'n gegote beeld.
Afrikaans 1983 By Horeb het hulle 'n kalf gemaak, voor 'n god van metaal gekniel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het by Horeb 'n kalf gemaak, in aanbidding gebuig voor 'n gegote beeld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het by Horeb 'n kalfbeeld gemaak, hulle het gebuig voor 'n beeld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By die berg Horeb het die volk ’n kalf van metaal gemaak, hulle eie handewerk aanbid.