Psalms 106:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n vuur is aangesteek in hulle geselskap; die vlam het die goddelose verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onder die bende het vuur gewoed, vlamme het die bose mense verteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n vuur het gebrand onder hulle bende, 'n vlam die goddelose aan die brand gesteek. |
| Afrikaans 1983 | 'n Vuur het hulle hele bende verteer, die goddelose het in die vlamme omgekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vuur het onder hulle bende uitgebreek, vlamme het die goddeloses verskroei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Vuur het hulle almal gebrand, 'n vlam het die mense verbrand wat verkeerd gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Vuur het onder hulle gebrand. Daar het niks van almal wat nie voor God wou buig oorgebly nie. |