Psalms 106:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die aarde het oopgegaan en Datan ingesluk en die skare van Abiram bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die aarde het oopgegaan, Datan ingesluk, en Abiram en sy bende begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die aarde het oopgegaan en Datan verslind en die bende van Ab¡ram oordek. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die aarde geskeur en vir Datan verslind, dit het die bende van Abiram verswelg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die aarde het oopgegaan en Datan verswelg, dit het toegegaan oor die bende van Abiram. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die aarde oopgegaan en vir Datan ingesluk, dit het toegegaan oor Abiram en sy vriende. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die aarde het toe oopgegaan en Datan ingesluk. Abiram se klomp handlangers is ook van die aardbol afgevee. |