Psalms 106:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle was ook afgunstig op Moses in die laer en op Aäron, die heilige van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 In die kamp was hulle jaloers op Moses, en ook Aäron, wat aan die Here gewy was.
Afrikaans 1933/1953 En hulle was in die laer afgunstig op Moses, op Aäron, die heilige van die HERE.
Afrikaans 1983 Langs die trekpad het hulle hulle in afguns teen Moses verset en teen Aäron wat aan die Here gewy was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die kamp was hulle jaloers op Moses, op Aäron, die gewyde van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was in die kamp baie kwaad vir Moses en vir Aäron wat aan die Here gewy was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het op ’n dag jaloers geraak op Moses en op Aäron, die een wat in die Here se diens gestaan het.