Psalms 106:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar het baie begeer in die woestyn en God in die woestyn versoek.
Afrikaans (NLV) 2011 In die woestyn het hulle begeertes opgevlam. In die wildernis het hulle God se geduld beproef.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het baie begerig geword in die woestyn en God versoek in die wildernis.
Afrikaans 1983 Hulle het skaamteloos meer kos geëis in die woestyn, daar in die barre wêreld het hulle die geduld van God beproef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle gulsigheid het hulle in die woestyn oorval; hulle het God uitgedaag in die wildernis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was honger vrate in die woestyn, hulle het God getoets in die woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met hulle aanhoudende gekla het hulle God kwaad gemaak. Hulle het sy geduld beproef deur te eis dat Hy vir hulle kos gee.