Psalms 106:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het gou sy werke vergeet; hulle het nie op sy raad gewag nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het hulle gou sy dade vergeet en nie op sy leiding gewag nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het gou sy werke vergeet, op sy raadsbesluit nie gewag nie.
Afrikaans 1983 Maar hulle het gou vergeet wat Hy gedoen het en nie op sy leiding gewag nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar gou het hulle sy dade vergeet; hulle het nie sy raad afgewag nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het gou vergeet wat Hy gedoen het, hulle het nie gewag totdat Hy vir hulle sê wat hulle moet doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar hulle het gou-gou weer vergeet wat die Here gedoen het. Hulle was nie bereid om te wag totdat Hy vir hulle sê wat om te doen nie. Daar in die woestyn het hulle net aan hulleself gedink.