Psalms 106:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die waters het hulle vyande bedek; daar het nie een van hulle oorgebly nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Water het toe hulle vyande bedek. Nie een van hulle het dit oorleef nie.
Afrikaans 1933/1953 En die waters het hulle teëstanders oordek: nie een van hulle het oorgebly nie.
Afrikaans 1983 Die waters het hulle teëstanders verswelg, nie één het oorgebly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water het hulle teenstanders bedek; nie een van hulle het oorgebly nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water het bo-oor hulle vyande gespoel, nie een van hulle het aangehou lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die waters van die see het oor hulle vyande gespoel. Nie een het bly leef nie.