Psalms 106:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Dank die Here, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Prys die Here, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys. Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Prys die Here! Hy is goed. Sy goedheid hou net aan en aan, vir altyd!