Psalms 105:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het aan sy verbond gedink vir ewig, die woord wat Hy beveel het tot duisend geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal sy verbond altyd onthou, die bepalings wat Hy beveel het vir duisend geslagte, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte -- |
| Afrikaans 1983 | Hy hou sy verbond altyd in stand, die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy onthou vir altyd sy verbond, die woord wat Hy beveel het, vir duisend geslagte, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het altyd sy verbond onthou, Hy het dit belowe vir 1 000 geslagte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy onthou die ooreenkoms wat Hy met sy volk gemaak het, sy beloftes wat Hy aan duisende geslagte gegee het! |