Psalms 105:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O nageslag van Abraham, sy kneg, kinders van Jakob, sy uitverkorene!
Afrikaans (NLV) 2011 Kinders van Abraham, sy dienaar, nakomelinge van Jakob, God se uitverkorenes.
Afrikaans 1933/1953 o nageslag van Abraham, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
Afrikaans 1983 julle, nageslag van Abraham sy dienaar, nakomelinge van Jakob vir wie Hy uitverkies het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) nageslag van Abraham, sy dienskneg, kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is die nageslag van sy dienaar Abraham, die nageslag van Jakob wat Hy gekies het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is deel van die nageslag van Abraham, die kneg van die Here. Julle behoort aan Jakob wat deur die Here uitgekies is.