Psalms 105:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat hulle sy insettinge kon onderhou en sy wette onderhou. Prys die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 sodat hulle sy gebooie sou onderhou en sy voorskrifte sou gehoorsaam. Prys die Here!
Afrikaans 1933/1953 dat hulle sy insettinge kan onderhou en sy wette bewaar. Halleluja!
Afrikaans 1983 Daarom moet hulle sy voorskrifte gehoorsaam en sy wil doen. Prys die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat hulle sy vaste voorskrifte kan nakom en by sy wette kan hou. Halleluja!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom het die Here dit gedoen? Die Here het dit gedoen sodat sy volk sal doen wat Hy vir hulle sê, sodat hulle gehoorsaam sal wees aan die dinge wat Hy vir hulle geleer het. Julle moet die Here prys!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat ander met groot moeite in die hande gekry het, het hulle vir hulle gevat sodat hulle daar kan doen wat Hy sê en op die regte pad kan stap wat Hy vir hulle wys. Prys die Here!