Psalms 105:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die lande van die nasies aan hulle gegee, en hulle het die arbeid van die volk geërf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die lande van nasies het Hy aan hulle gegee, en wat ander geplant het, het hulle geoes
Afrikaans 1933/1953 En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem,
Afrikaans 1983 Vir hulle het Hy die heidene se lande gegee; wat deur ander volke met moeite verkry is, het hulle in besit geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het aan hulle die landstreke van volke gegee. Wat nasies met moeite verkry het, het hulle in besit geneem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir sy volk die lande van die heidene gegee. Sy volk kon die goed vir hulleself vat, die goed waarvoor die ander volke hard gewerk het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het vir hulle ongelowiges se grond gegee. Die land wat hulle met moeite verkry het, het God se volk in besit geneem.