Psalms 105:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het gedink aan sy heilige belofte en aan Abraham, sy dienaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het inderdaad sy heilige belofte aan Abraham sy dienaar onthou.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy het gedink aan sy heilige woord, aan Abraham, sy kneg.
Afrikaans 1983 Ja, Hy het sy heilige belofte aan sy dienaar Abraham gestand gedoen
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Hy het sy •heilige belofte aan Abraham, sy dienskneg, onthou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here is heilig, Hy het sy belofte onthou. Hy het die belofte vir sy dienaar Abraham gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit alles het Hy gedoen omdat Hy sy belofte onthou, sy belofte wat Hy aan Abraham, sy kneg, gemaak het.