Psalms 105:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het die rots oopgemaak, en die waters het uitgevloei; hulle het in droë plekke geloop soos 'n rivier.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ’n rots gekloof, en water het uitgestroom, ’n rivier het in dorre plekke gevloei.
Afrikaans 1933/1953 Hy het 'n rots oopgemaak, en waters het gevloei; dit het geloop deur die dor plekke -- 'n rivier!
Afrikaans 1983 Hy het 'n rots oopgebreek en daar het water uitgestroom wat soos 'n rivier deur die dorre gebied gevloei het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het 'n rots oopgemaak, en water het gevloei; dit het soos 'n rivier deur die dorre streek geloop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het 'n rots oopgemaak, en daar het water uitgekom, die water het soos 'n rivier gevloei in die droë land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ’n rots laat oopgaan, toe loop daar water uit, soos ’n magtige rivier het dit deur die droë woestyn gevloei.