Psalms 105:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die volk het gevra, en hy het kwartels gebring en hulle versadig met die brood van die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het kos gevra, en Hy het kwartels gestuur; met brood uit die hemel het Hy hulle versadig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het gebid: toe laat Hy kwartels kom; en Hy het hulle versadig met hemelbrood. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle kos vra, het Hy kwartels laat kom en sy volk met brood uit die hemel versadig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gevra, en Hy het kwartels laat kom; met brood uit die hemel het Hy hulle versadig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk het gevra, en die Here het kwartels laat kom, Hy het vir hulle meer as genoeg brood uit die hemel gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het gebid vir kos, toe stuur Hy vir hulle kwartels om te eet, brood uit die hemel het al hulle hongerpyne weggevat. |