Psalms 105:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Egipte was bly toe hulle vertrek het, want die vrees vir hulle het op hulle geval.
Afrikaans (NLV) 2011 Egipte was bly toe hulle getrek het, want hulle was almal baie bang vir hulle.
Afrikaans 1933/1953 Egipte was bly toe hulle uittrek, want vrees vir hulle het op hulle geval.
Afrikaans 1983 Die Egiptenaars was bly dat hulle vertrek het, want hulle was skrikbevange oor die Israeliete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Egipte was bly toe hulle wegtrek, want vrees vir sy volk het hulle oorval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Egiptenaars was bly toe die Israeliete trek, want hulle het baie bang geword vir die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Egipte was bly dat hulle padgegee het, want hulle was teen hierdie tyd baie bang.