Psalms 105:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land verslaan, die owerstes van al hulle mag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oudste seuns in hulle land het Hy laat sterf, die eerstelinge van elke huisgesin.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land getref, die eerstelinge van al hulle krag.
Afrikaans 1983 Al hulle oudste seuns in die land het Hy laat sterwe, al hulle eersgeborenes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het al die •eersgeborenes in hulle land getref, die eerstelinge van al hulle manlike krag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het elke oudste seun in die land laat sterf, elke kind wat gebore is toe sy pa nog sterk was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die oudste seuns in hulle land het Hy laat sterf. In ’n oogwink was hulle sonder krag of hoop.