Psalms 105:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en al die kruie in hulle land opgeëet en die vrugte van hulle grond opgeëet.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die groen plante in die land het hulle verorber, al die produkte van die landerye het hulle vernietig.
Afrikaans 1933/1953 wat al die plante in hulle land opgeëet het, ja, opgeëet het die vrugte van hulle grond.
Afrikaans 1983 Hulle het al wat groen was in die Egiptenaars se land verslind en al die gesaaides van hulle lande afgevreet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het al die plante in hulle land kaal gevreet; dit het die opbrengs van hulle landerye opgevreet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sprinkane het alles opgevreet wat groen was in die land, hulle het al die koring en die plante in die land opgevreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het elke stukkie groenigheid in die Egiptenaars se land opgeëet. Daar het nie ’n plant of ’n vrug iewers oorgebly nie.