Psalms 105:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het gespreek, en die sprinkane het gekom en ruspes, en dit sonder getal, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op sy bevel het sprinkane gekom, hordes sprinkane sonder tal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het gespreek, en daar het sprinkane gekom en voetgangers sonder getal, |
| Afrikaans 1983 | Hy het beveel en daar het sprinkane gekom, ontelbaar baie sprinkane. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gepraat, en daar het treksprinkane gekom, ontelbare voetgangers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het dit beveel, en toe kom daar sprinkane, groot swerms sprinkane, niemand kon tel hoeveel sprinkane nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het net ’n woord gesê, toe sak sprinkane op hulle toe. Hulle was so baie, jy kon hulle nie tel nie. |