Psalms 105:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het hulle hael gegee vir reën en vlammende vuur in hulle land.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hael gestuur in plaas van reën, en weerlig oor hulle hele land.
Afrikaans 1933/1953 Hy het hulle reëns hael gemaak, vuurvlamme in hulle land.
Afrikaans 1983 Hy het hulle reëns in hael verander en swaarweer oor hulle land gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle reënbuie hael gemaak, met weerligstrale in hulle land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die reën verander, dit het hael geword, en daar was weerlig in die land van die Egiptenaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het hael en donderweer oor hulle gestuur in plaas van sagte reën.