Psalms 105:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het gepraat, en daar het verskillende soorte vlieë en luise in al hulle gebiede gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Op sy bevel het swerms insekte gekom, en muggies oor die hele land.
Afrikaans 1933/1953 Hy het gespreek, en daar het steekvlieë gekom, muskiete in hulle hele grondgebied.
Afrikaans 1983 Die Here het beveel en daar het insekte gekom, muggies oor hulle hele gebied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gepraat, en daar het steekvlieë gekom, muggies in hulle hele gebied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het dit beveel, en toe kom daar steekvlieë en muggies in die hele land van die Egiptenaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die Here die bevel gee, het steekvlieë op hulle toegesak. Muskiete was die hele wêreld vol.