Psalms 105:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle land het paddas in oorvloed voortgebring, in die kamers van hulle konings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het paddas die land oordek, tot in die koning se slaapkamer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle land het gewemel van paddas, in die kamers van hulle konings. |
| Afrikaans 1983 | Hulle land het gekrioel van die paddas, selfs tot in hulle koning se slaapkamer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle land was oortrek met paddas, tot in die slaapkamers van hulle koninklikes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het paddas oral in die land gekom, die paddas het tot in die kamers van die koning gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skielik het hulle land gewemel van paddas, tot in die koning se slaapkamer. |