Psalms 105:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Roem in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Roem sy heilige Naam. Wees bly, dienaars van die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. |
| Afrikaans 1983 | Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die Here soek, bly wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beroem julle in sy •heilige Naam; laat die harte van hulle wat die Here opsoek, bly wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet Hom prys, Hy is heilig. Almal wat die Here dien, moet wys dat hulle bly is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bring lof en eer aan die Here se heilige Naam. Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees. |