Psalms 105:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het hulle water in bloed verander en hulle visse gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het hulle water in bloed verander, en so al die visse laat vrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het hulle waters verander in bloed en hulle visse laat sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle waters in bloed verander en hulle visse laat vrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle water in bloed verander, hulle vis laat doodgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het hulle water in bloed verander, en hulle visse het gevrek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hulle water in bloed verander. Al hulle visse het doodgegaan. |