Psalms 105:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was nie opstandig teen sy woord nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het duisternis gestuur, en dit het donker geword. Nogtans het die Egiptenaars hulle teen sy bevele verset.
Afrikaans 1933/1953 Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was teen sy woorde nie wederstrewig nie.
Afrikaans 1983 Hy het duisternis gestuur, dit donker gemaak, maar hulle het hulle teen sy opdrag bly verset.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het duisternis gestuur, dit donker gemaak – was hulle dan nie opstandig teen sy woorde nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die donker gestuur, en dit het donker geword. Die Egiptenaars was opstandig teen wat die Here gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het alles laat donker word, maar hulle het geweier om na Hom te luister.