Psalms 105:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het sy tekens onder hulle laat sien en wonders in die land van Gam.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het wondertekens tussen hulle verrig, en wonderwerke in die land Egipte.
Afrikaans 1933/1953 Di, het onder hulle sy aangekondigde tekens gedoen en wonders in die land van Gam.
Afrikaans 1983 Onder die Egiptenaars het hulle die tekens van die Here gedoen, sy wonders het hulle gedoen in die land van Gam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het onder hulle sy aangekondigde tekens uitgevoer, en wonders in die land van Gam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die tekens van die Here gedoen by die Egiptenaars, hulle het wonderwerke gedoen in die land van Gam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar in Gam se land het hulle vir die Egiptenaars gewys hoe sterk die Here is.