Psalms 105:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het sy dienaar Moses gestuur; en Aäron wat hy uitverkies het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Moses, sy dienaar, gestuur, en vir Aäron, wat Hy verkies het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het Moses, sy kneg, gestuur en Aäron wat Hy uitgekies het. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het Moses, sy dienaar, gestuur, en vir Aäron, die man wat Hy verkies het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sy dienskneg Moses gestuur, ook Aäron wat Hy uitgekies het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het sy dienaar Moses gestuur en ook vir Aäron, die man wat Hy gekies het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe vir Moses, sy dienskneg, gestuur, ook vir Aäron wat Hy self uitgekies het. Hulle het groot wonderwerke gedoen. |