Psalms 105:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het hulle hart verander om sy volk te haat, om listig met sy dienaars te handel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle gesindheid verander sodat hulle sy volk gehaat het, en listig saamgesweer het teen die dienaars van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Hy het hulle hart verander, om sy volk te haat, om listig teen sy knegte te handel.
Afrikaans 1983 Hy het die gesindheid van die Egiptenaars verander, sodat hulle sy volk gehaat en vyandig opgetree het teenoor sy dienaars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wie se harte Hy verander het om sy volk te haat, om slu op te tree teen sy diensknegte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die harte van die vyande verander, hulle het sy volk gehaat en hulle het slim planne gemaak teen sy dienaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die Egiptenaars teen sy mense laat draai. Later was hulle so vol haat dat hulle sy dienaars sleg behandel het.