Psalms 105:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy volk baie vermeerder; en hulle sterker gemaak as hulle vyande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het sy volk laat vermeerder en hulle was magtiger as die vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het sy volk baie vrugbaar gemaak en dit meer versterk as sy teëstanders. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het sy volk baie vrugbaar gemaak, talryker as hulle onderdrukkers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het sy volk baie vrugbaar gemaak; Hy het hulle magtiger gemaak as hulle teenstanders, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het sy volk baie kinders laat kry, hulle het meer geword as hulle vyande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het gesorg dat hulle baie kinders het, baie meer as die mense wat hulle verdruk het. |