Psalms 105:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Israel het ook in Egipte gekom; en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Israel na Egipte toe gekom. Jakob het as vreemdeling in die land Egipte gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Israel na Egipte gekom, en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam. |
| Afrikaans 1983 | Israel het na Egipte toe gekom, Jakob kon in die land van Gam gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Israel het in Egipte aangekom, Jakob was 'n •vreemdeling in die land van Gam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het na Egipte gekom, hy het in die land van Gam kom woon, en hy was 'n vreemdeling daar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel het toe na Egipte toe gekom, Jakob het as ’n vreemdeling in Gam se land gaan bly. |